Agent Snoet en die kattekwaad /Bloemhof, Francois

R65.00

Agent Snoet en sy briljante kat, Felino, is terug in nog ‘n aksiebelaaide strokiesavontuur. Hierdie keer moet hulle die meesterbrein agter ‘n gevaarlike katte-rebellie ontmasker.

Out of stock

SKU: JEUG.ALG.001/8/5/25 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Lapa uitgewers

Tweede uitgawe tweede druk 2010

A4, dun sagtebandboek, toon verweer op hoeke en omslag van boek, inhoud skoon en netjies

Illustrasies in volkleur deur Alistair Ackermann