Description
- Soveel mense soek van Barbara O,Neill se boeke. Hier is nou die geleentheid om die boek “Sustain me” te bestel voor die 1ste Augustus. Ek het ‘n platform in Nederland gevind om die boeke in Augustus na Suid-Afrika toe te bring. Bestel dus julle boeke aanlyn op: kakkerlak@mweb.co.za/shop

