Valskermbataljon /Bolhuis, Mike

R275.00

Valskermbataljon-verhale is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink.
Eerlike, rou en op-die-man-af-stories geskryf deur manne van dié elite-eenheid oor oomblikke wat hulle nooit sal vergeet nie.
Valskermbataljon-verhale laat hul ervarings lewe soos net hulle dit onthou en geskryf het.
Hierdie is ‘n boek nie net vir en oor soldate nie, maar vir elkeen wat nog ooit gewonder het oor die manne in maroen, hul valskerms en die eenheid.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.NAL.001/11/25 Categories: ,

Description

Valskermbataljon-verhale

Valskermbataljon-verhale is stories van moed, deursettingsvermoë, gevaar, humor, vasbyt en verlies wat die leser by tye laat regop sit, glimlag en ook diep laat nadink.
Eerlike, rou en op-die-man-af-stories geskryf deur manne van dié elite-eenheid oor oomblikke wat hulle nooit sal vergeet nie.
Valskermbataljon-verhale laat hul ervarings lewe soos net hulle dit onthou en geskryf het.
Hierdie is ‘n boek nie net vir en oor soldate nie, maar vir elkeen wat nog ooit gewonder het oor die manne in maroen, hul valskerms en die eenheid.

NIE-FIKSIE
SAGTEBAND
FORMAAT: 222 X148 MM