Welkom by Kakkerlak boeke die grootste tweedehandse aanlyn Afrikaanse boekwinkel.
Ons sal gesluit wees van 12 Dec 12:00 tot die 12de Januarie
Geseende Kersfees en Voorspoedige Nuwe jaar Dismiss
Hallo Chrisna, ek is nuut hier, hoop nie ek pla nie! Op soek na ‘n paar van Irma Joubert se boeke vir my boekwurm-matriekdogter. Ek het pas “Ver wink die Suiderkruis” hier bestel.
Kan jy asb uitkyk vir “Verbode Drif” en “Kronkelpad” as jy dit iewers raakloop?
Baie dankie by voorbaat!
Groete,
Wynand Troskie
0834549257 wynand_troskie@yahoo.com
HI Wynand ek het gewonder waar het jy die ander aand die boodskap gestuur. Ek het nie eens geweet dat mense hier kan kommentaar lewer nie. So jammer ek sie nou eers… STuur eerder per epos – hierdie boodskap le op die binnekant van die webblad waarvan ek nie veel verstaan nie.
Wynand Troskie
Hallo Chrisna, ek is nuut hier, hoop nie ek pla nie! Op soek na ‘n paar van Irma Joubert se boeke vir my boekwurm-matriekdogter. Ek het pas “Ver wink die Suiderkruis” hier bestel.
Kan jy asb uitkyk vir “Verbode Drif” en “Kronkelpad” as jy dit iewers raakloop?
Baie dankie by voorbaat!
Groete,
Wynand Troskie
0834549257
wynand_troskie@yahoo.com
Chrisna