Naomi Maree

  • Chrisna
  • 23/11/2017
  • Comments Off on Naomi Maree
  • Skrywer

Naomi Maree

Gebore 13 Oktober 1939

 

Naomi Maree is op Koppies in die Vrystaat gebore en het ook daar gematrikuleer. Sy is in 1960 getroud en het drie kinders.

Haar begeerte om te skryf het kleintyd al deurgeslaan. In 1968 verskyn haar eerste kortverhaal in ‘n tydskrif. Daarna het dosyne kortverhale, vervolgverhale en boeke gevolg. Die afgelope jare gebruik sy veral die kleurryke geskiedenis van ons land as agtergrond vir haar boeke.

1.  As die wolwe huil (speel af in die Ou Kaapse tydperk)

2. Die donkerman (speel af in die Groot Trek)

3. Die wiel draai (speel af in die Ou Kaapse tydperk)

4.  Dogter van Delila

5.  Gooi jy die eerste steen

6.  Grendels om gister

7.  Kavalier uit die stormnag

8.  Mademoiselle in die doringbos  (speel af in die Ou Kaapse tydperk)

9.  Mijnheer die laksman  (speel af in die Ou Kaapse tydperk)

10. Onrus op Casa Mia  (speel af in die Ou Kaapse tydperk)

11. Prinses van die reënwoud

12. Punt van die reënboog

13. Setel van gevoelens

14. Slavin Heidi

15.  Vrees nie Madamouselle

16. Waar aasvoëls draai (n Dorsland-trekverhaal)

17. Ompad oor La Parisa

18.  Verdwaalde jare

19. Waar kameeldorings troon

20. Strikkies en tierlantyntjies

21. Dal van die dood

Inligting vanaf Springbokboeke