W.A. de Klerk sou verlede jaar 100 jaar oud geword het. Die woordemaker is ’n herontdekking van die werk van ’n meestervakman en ’n woordsmid by uitstek. De Klerk was ’n radioman, ’n advokaat en ’n skrywer. Toe die skryfgogga hom beetpak, het hy besef advokaatwees en skrywerskap is wedersyds uitsluitend en hy het hom…
Skepper van Jakkals- en Wolfstories oorlede Pieter Willem Grobbelaar is op 25 Desember 1930 in Bloemfontein gebore, waar hy ook gematrikuleer het aan die Sentraal Hoërskool. Hy studeer Filosofie aan die Universiteit van die Oranje Vrystaat en behaal ‘n doktorsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch, waar hy ook ‘n professor was in die Departement van Afrikaanse…
24 Oktober 1940 – Schalkie van Wyk Louié Schalkie van Wyk is op 24 Oktober 1940 in Bloemfontein gebore en woon vandag in Johannesburg. Sy sê haar geboorte was ’n rampspoedige gebeurtenis, want sy moes ‘n seun gewees het. Die sproete op haar neus het sy al by geboorte gehad, en dat sy meer plooie…
Die skrywer Piet Steyn is op 9 Mei 2013 skielik oorlede. Piet het in 2007 sy debuut gemaak met die boek Snoeisker. Hy het met hierdie debuutboek vir altyd vir hom ‘n merk gemaak in die speurverhaalgenre. Die boek is opgevolg deur Bottelnek, Tou en Tik. Hy was blykbaar halfpad met sy 5 de roman, Bloed toe hy skielik aan ‘n beroerte…
Foto uit: Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom Peter Henry Nortje is op 20 Oktober 1920 op die plaas Klipfontein in die wyk Baviaanskloof, distrik Willowmore in die Oos-Kaap gebore. Dié plaas was deel van die vroeëre Sewefonteint in die Baviaanskloof waar soveel van sy vertellings afspeel. Hy matrikuleer op Willowmore en studeer aan die opleidingskolleges in…
Dalene Matthee (1938 – 2005) Die skrywer Dalene Matthee, uit wie se pen 13 boeke verskyn het, is veral bekend vir haar vier “Bosboeke” wat in die Knysna-bos afspeel: Kringe in ‘n bos, Fiela se kind, Moerbeibos en Toorbos. Dalene is in 1938 op Riversdal in die Suid-Kaap, Suid-Afrika, gebore. Sy begin haar skryfloopbaan met kinderstories en…
Foto agterop Braam en die engel verkry Maria Magdalena (Marietjie) de Jongh is op 1 Maart 1953 op Vredenburg aan die Kaapse weskus gebore en het in die Sandveld op die plaas Tzaarskuil grootgeword. Sy gaan skool op die plaasskole Tzaarskuil en Suurfontein, waarna sy haar hoërskoolopleiding in 1970 op Hoërskool Aurora voltooi. Hierna is sy na die Universiteit Stellenbosch, waar sy in 1973 ‘n…
Naomi Maree Gebore 13 Oktober 1939 Naomi Maree is op Koppies in die Vrystaat gebore en het ook daar gematrikuleer. Sy is in 1960 getroud en het drie kinders. Haar begeerte om te skryf het kleintyd al deurgeslaan. In 1968 verskyn haar eerste kortverhaal in ‘n tydskrif. Daarna het dosyne kortverhale, vervolgverhale en boeke…
Gebore 19 Oktober 1922 Elsa Joubert, gebore as Elsabé Antoinette Murray op 19 Oktooer 1922 in die Paarl . Elsa Joubert verwerf beroemdheid met haar novelle Die swerfjare van Poppie Nongena, wat in 13 tale vertaal is, en wat ook as ‘n drama op die planke gebring is. Elsa Joubert het in die Paarl grootgeword…
PH Nortjé 20 Oktober 1920 – 6 Julie 2012 Foto uit: Van Patrys-hulle tot Hanna Hoekom Peter Henry Nortje is op 20 Oktober 1920 op die plaas Klipfontein in die wyk Baviaanskloof, distrik Willowmore in die Oos-Kaap gebore. Dié plaas was deel van die vroeëre Sewefonteint in die Baviaanskloof waar soveel van sy vertellings afspeel. Hy…