Piet Steyn

  • Christien Swart
  • 27/02/2018
  • Comments Off on Piet Steyn
  • Skrywer

Die skrywer Piet Steyn is op 9 Mei 2013 skielik oorlede. Piet het in 2007 sy debuut gemaak met die boek Snoeisker. Hy het met hierdie debuutboek vir altyd vir hom ‘n merk gemaak in die speurverhaalgenre. Die boek is opgevolg deur BottelnekTou en Tik. Hy was blykbaar halfpad met sy 5 de roman, Bloed toe hy skielik aan ‘n beroerte oorlede is. Steyn was jare lank skoolhoof op Vrede waar hy Wiskunde as vak aangebied het en ook ‘n befaamde rugbyafrigter was. Piet, ons gaan jou verseker mis.

Foto: Erkenning aan Volksblad: http://www.volksblad.com/nuus/2013-05-10-skrywer-sterf-nadat-hy-radiodrama-voltooi-het