50 Stemme : Die grootste name in die Afrikaanse musiek / Ilza Roggebrand

R120.00

Ilza Roggebrand kry reg wat min haar sou kon nadoen. Om die spektrum van 50 Suid-Afrikaanse musieklegendes in een boek saam te vat – en almal was baanbrekers op hul gebied – is reeds ‘n groot taak. Ilza se hart is altyd in dit wat sly aanpak en daarom is hierdie boek ‘n moet vir elke huishouding, jonk en oud.

Dis ‘n groot uitdaging vir die skrywer om ons sangers op hierdie manier ten toon te stel, al gaan al die lesers nie saamstem met die kontroversiële sy van somminge van hulle nie.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DON.021/5/18(GROOT) Category:

Description

Uitgewer: Jonathan Ball Uitgewers (Delta Boeke)

Datum: 2009

Toestand: Hardeband met helderrooi gekleurde glansvoorblad in splinternuwe toestand