Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2004
Toestand: Sagteband boek so goed as nuut, mooi skoon en netjies
Omslagontwerp: Michiel Botha met ‘n foto van Lien Botha
R150.00
In Agaat – ‘n teer en oorrompelende roman oor plaasvroue, in nood aangewese op mekaar – gee Marlene van Niekerk ‘n ontstemmende blik op ‘n halfeeu se Afrikaanse landskap, soos gekenmerk deur ontwrigte, verminkte menslikheid maar ook deur nooitaflatende hoop.
Die uiterste grensgebiede van intimiteit word verken. Hoe word daar afskeid geneem en “gesterwe” Deur watter soort genade? Wat is die ware aard van wat mens so maklike “liefde” en “sorg” noem?
Out of stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste uitgawe 2004
Toestand: Sagteband boek so goed as nuut, mooi skoon en netjies
Omslagontwerp: Michiel Botha met ‘n foto van Lien Botha