Alet / Verna Vels

R60.00

Hulle is almal hier: Alet, Jako, Bes, Maria, Pieter, Oom Nols, Truida Brink – kompleet soos ons hulle leer ken het in die gewilde radioverhaal: Alet.

Duiwelshoogte en die swemgat met die gevaarlike duikrots, is plekke wat ons nou saam met Alet-hulle gaan besoek.

Deur die boek kan ons nou behoorlik “sien” hoe lyk juf. Truida Brink se huisie en hoe klim die geheimsinnige “besoeker” teen die leer op na oom Nols se solder waar Alet en Jako in die donkerte met kloppende hart sit en wag…!

 

1 in stock

SKU: JEUG.RIN.002/8/22 Category:

Description

Uitgewer:  Perskor

Datum: Eerste Uitgawe  Eerste Druk 1978

Toestand: Hardeband met verweer op hoeke en rugkant, voorblad en agterblad is geverf en voorblad is op geteken en geskryf, geskrewe pen op voorste en agterste binneblad

Omslagontwerp deur Annette Stork