Annerkant die longdrop /Von Meck, Anoeschka

R100.00

“‘n Welsynsuster het al die meisies eenkeer in matriek kom toespreek. Gepraat van die OU Spier. Hulle dog eers sy praat van ‘n landgoed, soos Twee Rivieren, toe’s dit daai besigheid onder. Prentjies gewys van eierstokke wat soos lamppale lyk. Gelyk of die manlike sperm in ‘n hoofstraat moet afcruise.”

“Sy voel ‘n bui aankom. Eintlik sommemr van geboorte af al. Ma sê sy’s gebore met ‘n frons, asof die lewe toe al vir haar ‘n puzzle was.”

“Madness en geluk is nie mutually exclusive soos ‘n mens sou verwag nie. Daar is iets soos beserktheid met style.”

1 in stock

SKU: FIKSIE.CVR.003/29/10/24 Category: Tag:

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe, tweede druk 1999

Sagteband in mooi en skoon toestand, Geteken deur skrywer met nota aan vorige eienaar