Ans laat almal skrik / Mart Meij

R45.00

Selfleesreeks (Fiksie-reeks – tweede leesjaar), In tipiese graad 1-skrif, elke bladsy het ‘n storie op met ‘n bypassende illustrasie op die linkerkantste bladsy

1 in stock

SKU: KIN.SUN.008/10/17 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Unibook Uitgewers,

Eerste uitgawe eerste druk, 1991,

Sagteband boek in klein formaat, Omslagontwerp en kunswerk deur Hildegard Windt