Description
Waterkant-Uitgewers
Eerste uitgawe eerste druk 1984
Sagtebandboek skoon en netjies, swart koki merke waar iemand se naam doodgetrek is
Boek het ‘n kaart van die Cederberge en omliggende dorpe in die binneblad van die boek
Ander boek deur dieselfde skrywer: Willem en die bruin hings
Omslagillustrasie: Johan van Niekerk