Bly in My : Geskenk vir jong lidmate /Hovy, W

R70.00

Twaalf oordenkinge van Gereformeerde Predikante vir die jeugdige lidmater by die aflê van openbare geloofsbelydenis en as voorbereiding vir die nagmaalviering.

Inhoud:

Standvastigheid op die verbondsweg -Prof. S. du Toit
Belydenis en lewe – Dr. P.J. de Klerk
Belydenis en groei – Ds. J.H. Boneschans
Die gebed en gebedslewe – Ds .I.D. Kruger
Die bekering – Ds. D.N. Kotzé
Die selfbeproewing – Ds. F.P.J. Synman
Die Heilige Gees en ons heiligmaking – Ds. M. Postma
Geloofsversterking – Ds. S.P. van der Walt
Die seevierende geloof – Ds. C.E. Malan
Ons verkondig Christus wat gekruisig is – Ds. T. Spoelstra
Die amp van die gelowiges – Ds. L.S. van der Walt
Die tafel van die Here – Ds. D.G. Venter

 

 

 

1 in stock

SKU: GEE.PGK.028/4/19 Category:

Description

Christelike Uitgewersmaatskappy

Geen datum

Klein sagteband boekie – skeur op voorblad nog mooi en outentiek