Christo de Lange – Leerling-vlienier / Simon van Garderen

R80.00

1 in stock

SKU: JEUG.MIK.024/12/20 Category:

Description

HAUM,

Eerste uitgawe 1982,

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, skoolstempel op tweede bladsy en op laaste bladsy, skimmelvlekke op binneblad van voorblad en ook op laaste agterblad, boekblaaie is vergeel maar boek nog stewig en skoon binne

Illustrasies : Ian Lusted