Dawid Malan : ‘n verhaal uit die groot trek / d’Arbez

R110.00

‘n Verhaal uit die Groot Trek.

Out of stock

SKU: GESK.BAS.005/3/18 Category:

Description

Outeur: d’Arbez is eintlik J.F. van Oordt (foto van skrywer op binneblad)

Uitgewer:Drukkerij en uitgeverij JH. de Bussy

Datum: Vierde druk eerste Afrikaanse uitgawe 1927

Toestand: Hardeband sonder stofomslag in puik en stewige toestand met naam van vorige eienaar voorin geskryf

Reeks: De Bussy se historiese leesboeke nr. II

Vertaling: Deur Esther Kritzinger

Foto’s: Met dire prentjies en portret van die skrywer