Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2013
Sagtebandboek in skoon en netjiese toestand, naam van vorige eienaar met pen op binneblad geskryf, bo-hoek van omslag effens gebuig
Vertaal deur
johann de Lange
R120.00
DIE BESTE VAN BOSMAN SE VERHALE EN SY HUMOR IS NOU IN AFRIKAANS BESKIKBAAR, SOOS VERTAAL DEUR DIE BEKROONDE DIGTER JOHANN DE LANGE
Die cerste deel van hierdie versameling is Craig MacKenzie se keur uit die stories van moontlik die grootste Suid-Afrikaanse skrywer in Engels in die eerste helfte van die twintigste eeu. Bosman gebruik die beroemde 00m Schalk Lourens en verskeie ander vindingryke en vermaaklike storievertellers as mondstukke.
Die tweede deel bevat die beste van Bosman se humoristiese skryfwerk, gekeur deur Stephen Gray. Soos die meester self gesê het: “Om te lag wanneer dinge verkeerd gaan! – dit is die verkeerde volgorde. Dit is deur te lag dat dinge verkeerd gaan.”
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 2013
Sagtebandboek in skoon en netjiese toestand, naam van vorige eienaar met pen op binneblad geskryf, bo-hoek van omslag effens gebuig
Vertaal deur
johann de Lange