Die blye dae / Audrey Blignault

R65.00

Audrey Blignault se geskrifte is dikwels gegrond op wat ‘n mens sou moet noem die avontuur van die alledaagse  – herinneringe aan “husse” uit haar kinderjare, ‘n elegie vir ‘n spens, ‘n vrolie disertasie oor poedings, die trekdag en so meer… Nogtans bly haar behandeling daarvan steeds die lewendige skerpsinnige reaksies van ‘n intellektueel.

Ek dink in die verband nie aan die wyse waarop Audrey telkens dan die dag daardie mooi vers of prosafragmentjie uit haar lektuur invleg nie. Nee, dit is wel aantreklik, want eintlik heeltemal spontaan en opopsetlik. Maar dit is eerder nog die tipiese reaksies van ‘n redelike mens, van iemand wat wel gelowig, maan  nie liggelowig is nie, wat graag dinge ondersoek en haar eie, soms heel onverwagte gevolgtrekkinge daaruit maak…

Out of stock

SKU: FAB.ALG.025/14 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe, Sesde druk 1971

Hardeband met stofomslag, boek in skoon en netjiese toestand, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf

Tekeninge deur Katrine Harries

R65