Die dorpie op die Grasvlakte / Laura Ingalls Wilder

R180.00

Hierdie is een boek uit ‘n reeks van 9 boeke.

Die klein nedersetting begin stadig groei tot ‘n dorpie op die wyduitgestrekte grasvlate van Amerika. Die Ingalls-gesin bly in die somer op ‘n plaas buite die dorp en gedurende die winter trek hulle dorp toe. Lauar is nou vyftien. Sy moet hard leer om ‘n onderwysdiploma te kan kry as sy sestien is. Sodoende sal sy kan help om Maria by die skool vir blindes te onderhou. As Nellie Oelson, van die Pruimrivier-dae haar verskyning  op die dorpie maak, gebeur onaangename dinge by die skool…

Out of stock

SKU: JEUG.ALG.001/9/16/22 Category:

Description

Tafelberg,

Afrikaanse uitgawe 1968,

Hardeband met stofomslag in puik toestand,

Oorspronklike titel: Little Town on the prairie

Uit Amerikaans vertaal deur Santie Grosskopf,

Omslagontwerp Horst Walter

Tekeninge deur Garth Williams

Uiters skaars reeks boeke