Description
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1974
Hardeband met stofomslag met ligte verweer op die omslag, boek is binne soos nuut.
R160.00
Die Groot Verlange – pakkend, fassinerend, diep ontroerend – is uniek in Afrikaans. Geen ander boek kan daarmee vergelyk word nie.
Die gedagte om hierdie lewensverhaal van Eugene N Marais te skryf, het in 1946 ontstaan, 28 jar voor die publikasie van die boek. Die skrywer het in 1962 in alle erns daaraan begin werk. Met lang onderbrekings het die taak twaalf jaar geduur.
Die Groot Verlange bied nie alleen ‘n fassinerende blik op een van die veelsydigste en merkwaardigste Afrikaners wat ooit geleef het nie maar gee terselfdertyd ‘n panorama van ‘n groot gedeelte van ons geskiedenis.
Out of stock
Human & Rousseau
Eerste uitgawe 1974
Hardeband met stofomslag met ligte verweer op die omslag, boek is binne soos nuut.