Die heks / C. Louis Leipoldt

R15.00

‘n Toneelstuk in een bedryf.

Sy eminensie kardinaal Ysaye D’Orilla, aartsbiskop Designatius van Viterbo, Die hamer van die hekse genoem.

Broerder Placido, ‘n monnik, sy sekretaris

Broeder Eugenio, ‘n monnik, sy dokter

Johann, ‘n paasje

‘n Sipier

Elsa, ‘n heks

Janette, haar dogter

3 in stock

SKU: DRA.STE.010/5/19; DRA.DEH.0271; DRA.HEL.890/15; DRA.HEL.891/15;DRA.HEL.892/15; DRA.HEL.893/15 Category:

Description

Nasionale Boekhandel Beperk

Twintigste druk 1957 (eerste keer gedruk in 1923);  18de druk 1953; 21ste druk 1958 x 4

Sagteband klein boekie met skoolstempels  en potloodmerke en onderstreping ou skoolboeke

Illustrasies deur E.M. Luyt