Die hennetjie en die groot swart hond / Meidert de Jong

R170.00

1 in stock

SKU: JEUG.ILS.002/3/24 Category: Tags: ,

Description

John Malherbe Edms Bpk

Tweede druk 1966

Hardebandboek met omslag in redelike toestand, behalwe vir stempels voorin boek en sellotapemerke is boek nog in baie goeie toestand

Oorspronklike titel: “Along came the Dog” – 1958

In Afrikaans vertaal deur Ria du Toit

Tekeninge deur die beroemde Maurice Sendak

Baie skaars boek