Description
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1967
Uit Frans vertaal deur Ia van Zyl
Oorspronklike titel: Le Prince Imperial
Stofomslag deur Hors Walter
R110
R110.00
Foto van Prins Lodewyk Napoleon se foto op binnebladsy geplak. Wie wa hierdie Napoleon? Hierdie keiserlike prins van Frankryk? En hoekom het hy by ‘n Britse strafekspedisie teen die Zoeloes aangesluit? Sy naam word in sommige Suid-Afrikaanse geskiedenisboeke net vlugtig genoem. Nou vir die eerste keer, kan die Afrikaanse leser meer omtrent hierdie jong man te wete kom. Hy, die seun van Napoleon III, het ‘n vreemde nalatenskap van haat en liefde geërf. Tog was dit sy grootste toekomswens om te doen wat hy moet doen, wat ook al gebeur…
Out of stock
Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers
Eerste druk 1967
Uit Frans vertaal deur Ia van Zyl
Oorspronklike titel: Le Prince Imperial
Stofomslag deur Hors Walter
R110