Die kunstenaar en die samelewing / Afrikaanse skrywerskring

R55.00

Referate gelewer tydens die derde Uniale Kongres gehou te Pretoria op 8,9 en 10 April 1958

Tema: Die kunstenaar en die samelewing

Opening van kongres : Dr. Wim Nicol

Mosie oor roubeklag oor onlangs gestorwe skrywers :  JJ Brits

Inleiding toespraak : Dr. Abel Coetzee

Die Goddelike pool in die kontrapuntiek Mens-God in die Afrikaanse letterkunde : Dr M.S. du Buson

Die Afrikaane boekhandel en die verspreiding van boeke in SA : Mnr. JJ van Schaik

Die literere kritiek van vandag : Mnr. JJP Op’t Hof

Die Afrikaanse perswese op keerpunt : Mnr Dirk Richard

Die Bantoe en die Afrikaanse boek : Mnr F.J. de Villiers

Taal en Maatskappy : Dr. P.C. Schoonees

Is die skrywers nog nodig? : Mnr W.A. de Klerk

Afsluitrede: Dr. S.C. Hattingh

 

 

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG/15 Category:

Description

Uitgegee deur die Afrikaanse Skrywerskring

1958

Sagteband bundeltjie in goeie toestand, behalwe dat die agterblad in die helfte afgesny is.

R55