Description
Daan Retief Uitgewers
1981
Hardeband sonder stofomslag, naam van vorige eienaar klein voorin boek geskryf
Omslagontwerp: M Hattingh
R70.00
“Dit is moeilik om te glo dat vyf, seshonderd Britse soldate met ses kanonne net nie wil ophou om ons dertigtal rond te jaag nie…”
Onder aanvoering van hul kommandant, Frik de Lange, en generaals soos De Wet, Kemp en De la Rey, is die manne bereid om te veg tot die bitter einde. Dit is die spannende verhaal, op ware geskiedkundige feite gebaseer, van die vernuf, dapperheid en bitter ontberings van die boere en van hul vrouens en kinders in ‘n ongelyke stryd om vryheid.
Dit is ‘n verhaal wat onwillekeurig bewondering by die leser afdwing vir hierdie manne wat selfs in die uur van hul bitteste neerlaag eintlik as oorwinnaars uit die stryd tree.
Die laaste Veldslag is ‘ n vervolg op Werda – ook ‘n roman wat ‘n leser se aandag boei.
1 in stock
Daan Retief Uitgewers
1981
Hardeband sonder stofomslag, naam van vorige eienaar klein voorin boek geskryf
Omslagontwerp: M Hattingh