Die lang pad van Stoffel Mathysen / Christiaan Bakkes

R100.00

Puik boek en goed geskryf nes Bakkes self kan in sy unieke kriptiese styl van kort sinne. Boeiend en heerlike beskrywings sy ervarings as bosmens. As jy van die wildslewe en die natuur hou, sal jy hierdie boek geniet.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ULU.007/11/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Tiende druk 2012

Sagteband in mooi en skoon toestand

Bandontwerp: Annelize van Rooyen