Die liefde van Francesco Corani / Heinz G. Konsalik

R90.00

Verfrissend nuut is die benadering van hierdie gewilde skrywer in sy roman oor die kleurvolle maar ook tragiese lewe van ‘n groot opera-sanger. Wanner Franz Krone se pragtige tenoorstem ontdek word, begin daar vir hom, teen sy wil, ‘n noodlotsweg wat hom voer deur ‘n idilliese eenwording met die kunstenaarslewe en hom blootstel aan ‘n keuse tussen egte liefde en verleidelike erotiek. Deur hom leer ons die spanning, die tragedie maar ook die skoonheid van ‘n moderne kunstenaarsbestaan ken en word ons meegevoer na die groot operahuise van ons tyd: La Scala, Covent Garden, die Metropolitan…

1 in stock

SKU: FIKSIE.ELE.002/15/9/21 Categories: , , Tag:

Description

Uitgegee duer Constantia-Uitgewers

1970

Hardeband met stofomslag in goeie toestand

Oorspronklike titel: Ein Mensch wie du

Uit Duits vertaal deur CH Winckler