Die skarlaken Eskader /de Klerk, WA

R60.00

In die kom van die uitgebrande vulkaan Marako in Midde-Afrika skuil ‘n ernstige gevaar vir die hele wêreld. ‘n Verbitterde Russiese wetenskaplike het hier ‘n moderne lugmagbasis tot stand gebring waar mense uit alle dele van die wêreld opgelei word.

As gevolg van ‘n sameloop van vreemde omstandighede bevind nege loodse van die Suid-Afrikaanse lugmag hulle skielik as gevangenes in die Kratervallei. Hulle kom agter dat die leier ‘n verwoestende wapen ontwerp het om sy droom van wêreldoorheersing werklikheid te kan maak. Wanneer die nege uitvind dat die leier hulle as loodse in sy Skarlaken eskader wil gebruik, besef hulle dat hulle vinning sal moet optree…

4 in stock

SKU: JEUG.ALG.018/8/4/26 ; JEUG.001.23/02/2026(k); JEUG.002.23/02/2026(k); JEUG.003.23/02/2026(k) Category:

Description

Tafelberg

Eerste sagteband uitgawe 1985

Sagteband met mooi gekleurde voorblad, x-skoolhandboeke in ‘n gebruikte toestand, sommige met pen merke, van die buiteblaaie is gehawend.

Omslagontwerp: Johan van Niekerk