Die storm trek verby / De Villiers, Anna

R95.00

Historiese roman waarin leser kennis maak met Paul Kruger, Andries du Toit, eerste landros van Pretoria, Hendrik Schoeman en Willem van Rensburg – oor die wordingsjare van Transvaal

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHA.6039/15 Category:

Description

Voorwaarts

1ste uitg, 1958

Hardeband met stofomslag nog baie mooi en stewig