Description
Uitgegee deur Struik
Geredigeer deur Guido Marchio
Eerste uitgawe 1985
Hardeband met gekleurde glansvoorblad, boek so goed soos nuut
R100.00
Bespaar! Versien en herstel jou eie motor. Met motorkoste wat die hoogte inskiet, was dit nog nooit so duur om ‘n motor padvaardig te hou nie. Jy kan dié uitgawes egter drasties besnoei deur jou eie versiening en herstelwerk te doen. Selfs vir die motoris met weinig of geen meganiese kennis behoort dit nie moeilik te wees nie, want in hierdie boek word die basiese inligting wat jy nodig het in begrypbare taal uiteengesit.
2 in stock
Uitgegee deur Struik
Geredigeer deur Guido Marchio
Eerste uitgawe 1985
Hardeband met gekleurde glansvoorblad, boek so goed soos nuut