Die tuiskoms van Mina Afrika /Roos, Zuretha

R140.00

Ná jare van ontbering vind Mina Afrika geluk in Whitewing Lodge, ’n gastehuis op die rotse naby Visbaai. In die moderne kombuis leef sy haar ten volle uit as sjef; sy raak al hoe meer betrokke by die interessantste mense. Dan verander ‘n doodgewone aankondiging oor bykomende gaste vir middagete alles.

Skielik word dit weer nag vir Mina. En vir die mense naaste aan haar.

Out of stock

SKU: FIKSIE.LIN.041/6/12/23(SUR) Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste Uitgawe 1996

Toestand: Sagteband met effense verweer op hoeke en kante,

Omslagfoto : Sheila Wallis