Die verlore stad van Us / Georges-G. Toudouze

R70.00

‘n Avontuurverhaal

Out of stock

SKU: KIN.CHR.749/2012 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Daan Retief

Uitgawedatum: Eerste uitgawe 1977

Toestand: Hardeband met mooi skets op buiteblad sonder stofomslag, skaafmerke op kante van die boek, binne nog skoon en stewig, naam van vorige eienaar agterin boek geskryf

In Afrikaans oorvertel deur : Jurgen Ras

Illustrasies: Annette Greiff