Description
Uitgewer: Afrikaanse Pers-Boekhandel
Datum: 1969
Toestand: Hardeband met mooi oop en skoon voorblad boek nog mooi en skoon
R55.00
‘n Bloemlesing uit die Afrikaanse poësie ingedeel volgens digvorme en digsoort.
Digvorme wat bespreek word in die bundel is:
3. Die Franse ballade
4. Die kwatryn waaronder:
i) Vertalings van Persiese kwatryne
ii) Moderne Kwatryne met die Persiese Vormskema
iii) Moderne Kwatryne met ‘n ander vormskema
DIGSOORTE:
A. Liriese Digsoorte
1) Die lied
a. Die volkslied
b. Die kultuurlied
2) Die Ode
3) Die Himne
4) Die Elegie
5) Die Hekeldig
6) Die Parodie
7) Die Epigram
B. Epiese Digsoorte
1) Die Epos
2) Die Idille
3) Die Engelse of Middeleeuse Ballade
4) Die Modere Ballade
5) Die kort verhalende gedig
a) Die Sage
b) Die Mite
c) Die Legende
Biografiese sketse van 23 digters wie se werke in die bundel opgeneem is sowel as ‘n mooi penskets van elke digter ingesluit.
8 in stock
Uitgewer: Afrikaanse Pers-Boekhandel
Datum: 1969
Toestand: Hardeband met mooi oop en skoon voorblad boek nog mooi en skoon