Dopper Nonsies / Ontdekkers Gereformeerde Kerk

R50.00

Toe ds. Piet Fanoy via Indonesië en die Oos-Kaap by Ontdekkers geland het, het daar onverklaarbaar ‘n vlaag grappe rondgegaan. Vir sy beplanning wou hy weet, hoeveel dope en troues hy kan verwag?

Die diakens is uitgestuur om opnames te maak. Hulle wou die nuwe dominee beéndruk en het nougeset hulle vormpies voltooi en konsternasie veroorsaak.

“Doop en trou?”, het ‘n tannie met ‘n bek sonder tanne gelag. “Siestog”.

Ons hoop u geniet die poging wat ui Friso en Betty Wouda se selgroep ontstaan het. Hulle ontken aanspreeklikheid van die bydrae tot Ontdekkers se Fees in September 2006. Spelfoute in die geskriffie is soms doelbewus vir die effek, en andersins nalatig. Onthou ons skryf ook vir mense wat nie kan spel nie…

Groete

Sagmoerig

1 in stock

SKU: HUMOR.001/2007 Category:

Description

Uitgegee deur Ontdekkers Gereformeerde Kerk

2006 (tydens die Ontdekkers fees)

R50