Drie prosastukke van Jochem van Bruggen /Grové , AP en Strydom, S

R65.00

Drie prosastukkie:

  1. Bywoners
  2. Org Basson
  3. Die laaste stadium

Dis bykans onmoontlik om jou in die ontwikkeling van die Afrikaanse prosa in te dink sonder om met Van Bruggen se bydrae rekening te hou. Met sy skerp waarneming, sy gerigtheid op die alledaagse, sy humoristiese betragting van mense en situasies het hy ‘n enorme invloed uitgeoefen en jare lank die koers van ons prosakuns bepaal. Die drie stukke wat in hierdie boek opgeneem is, is uit verskillende fases van sy ontwikkeling gekies en bied so ‘n oorsigtelike beeld van sy kunstenaarskap.

 

Out of stock

SKU: FIKSIE.JUN.079/10/19; FIKSIE.CHA.054/6/20 Category:

Description

JL van Schaik

Tweede druk 1970

Hardeband met gekleurde voorblad, boek met kleefplastiek oorgetrek, naam in swart koki doodgetrek