Duiwel-in-die-Bos: verhale 1963-1968 /Barnard, Chris

R110.00

1 in stock

SKU: FIKSIE.VRE.032/12/2/26 (c)-1 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe, tweede druk 1970

Hardeband met stofomslag, skaafmerke op rante van die boek, boek in baie goeie toestand

Hierdie boek het die CNA-prys vir letterkunde gewen in 1968