Description
Nasionale Pers Beperk
1948
Hardeband met mooi voorblad met materiaalagtige buiteblad, vuil merk op agterkant van boek met skoolstempel in boek
Met pragtige swart en wit tekeninge deur die skrywer (Sien aangehegte skets)
Met verlof in Afrikaans vertaal deur P.C. Schoonees


