Gebed van die hart: word stil en beleef God /Nicol, Willem

R100.00

Een van die middele wat God gebruik om gelowiges se lewe al meer te vul, is die tyd wat ons in stilte alleen met Hom deurbring. Ons besige programme en ons malende en dwalende gedagtes gee ons nie kans om werklik in ons gebede op God te fokus nie. Dit is die algemene klagte… Dié boek stof egter die ou-ou geheim af: Rus in God en wat hy reeds in jou doen…

Hierdie boek herwin die beproefde Christelike ervaring. Dit neem jou op ‘n reis : terug op die ou oopgetrapte paadjies wat ons geestelike vaders en die Hervorming in ons kerk gevolg het. Die pad van praktiese toewyding aan God. DIt help jou om jou stilword in God te verleng en te verdiep en daarvan ‘n groter avontuur te maak – waarin God voortdurende al die dele van jou lewe kan omvorm.

Out of stock

SKU: GEE.DOR.040/8/11/21 Category:

Description

Uitgewer:  Lux Verbi

Datum: Eerste uitgawe, tweede druk 2004

Toestand: Sagteband in byna nuwe toestand, puntjies van voorblad effens gebuig

Illustrasies: Fred Mouton