Gee my ‘n man! (Die verhaal van die Kalahari-Gemsbokpark) / Hannes Kloppers

R130.00

Die verhaal van die Kalahari-gemsbokpark. Hierdie is die storie van een man se stryd om `n woeste stuk dorsland in die Transgarieb in `n wildtuin te omskep. Die man was Joep le Riche en sy stryd om die Kalahari Gemsbokpark tot stand te bring.  Afgesien van bewaringsgeskiedenis vertel die boek ook die verhaal van die bloedige stryd tussen die Duitse troepe en in die inboorlinge van Suidwes-Afrika (tans Namibië).

1 in stock

SKU: BIO.ALG.003/8/4/23 Categories: ,

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

1970

Hardeband sonder stofomslag, boek nog mooi en stewig – agterblad deel van stofomslag is los agter in die boek

Kaart van die Kalahari Gemsbokpark voorin boek sowel as ‘n mooi foto van oom Joep le Riche.