Geheime in die tuin / Erik Holm

R130.00

Die bekende insektekundige en ekoloog Erik Holm waag sy hand met groot sukses aan populêre titels vir kinders. In Geheime in die tuin stel hy ‘n kabouter aan die woord, naamlik Ekologicus kabouteri… ? “Maar noem my sommer Eko,”, sê dié vir Henk. Eko neem Henk op ‘n reis deur die tuin waartydens hy wonderlike geheime aan hom openbaar.

Die geheim van Holm se sukses is dat hy daarin slaag om die jong leser te vermaak en terselfdertyd kennis oor te dra. Die teks word vervrolik en uitvoerig toegelig deur Klaus Schaer se aanloklike volkleurillustrasies.

Out of stock

SKU: KIN.IMP (NUUT).027/8/11/21 - KIN.IMP.031/8/11/21 Category:

Description

Malan Media

Imprimatur

Eerste uitgawe tweede druk 2018

Lang maer boek in landscape gedruk A4 groote in sagteband

Illustreerder Klaus Schaer