Geselsies uit Huis, paleis en kombuis / Sue van Waart

R95.00

Aanhalings uit die monde van vele mense. Maar dit is ook so dat adie linkerhand nie altyd weet wat die regterhand doen of gedoen het nie. In die proses va ndie jare het baie dinge verborge gebly. Maar mense se liefde, lojaliteit, ondernemingsgees, pligsbesef, toewyding, interafhanklikheid, humor, gedeelde swaarkry en voorspoed, tradisies en opregtheid was openlik en deel van die saamleef.

Inhoud ingedeel in volgende afdelings:

Oudsthoorn se mense

Elders

Befaamde vistermense

Griekwa-stories

Verskrikkers van die bosse

Laaste Outeniquas se nalatenskap

Vroegoggend gebedsfluit

Out of stock

SKU: FIKSIE.DUL.001/7/18 Category:

Description

Uitgewer: Lapa

Datum: Eerste druk 2008

Toestand: Sagteband boek soos nuut

Omslagontwerp: Tienie du Plessis