Geskenkbewys ter waarde van R250

R250.00

Sodra ‘n bestelling geplaas word en die betaling ontvang is, sal u die geskenkbewys per epos ontvang vir eenmalige gebruik met ‘n unieke kode.

Kies die gratis afhaalopsie by die pos-opsies om die aankoop af te handel.

19 in stock

SKU: GESKENKBEWYS Category:

Description

Jy wil graag vir iemand ‘n boek koop maar weet nie presies waarvan die persoon hou nie. Koop dan ‘n geskenkbewys en stuur dit vir die persoon vir ‘n geskenkie. Hy of sy kan dan self kies wat hul wil koop…