Gezina en die bruin wind / Maretha Maartens

R210.00

“Dis Gina, Ouma, nie Gezina nie – Gina,” dring Bokkie aan toe Ouma grootjie kom kuier.

Gezina en die bruin wind is ’n historiese jeugroman wat die Bloemfonteinse konsentrasiekamp vir vroue en kinders tydens die Anglo-Boereoorlog as tema gebruik. Gezina is die ouma wat aan haar kleindogter naamgenoot Gina (volle name Gezina Hephziba) verhale vertel van die Anglo-Boereoorlog, wat vir Gina die insig gee dat alle soldate die prooi is van die omstandighede en dat daar beide goed en sleg aan beide kante voorkom. In 1984 verower Gezina en die bruin wind die HAUM-De Jager-prys vir jeugliteratuur en dit word in Engels vertaal as Ring around the moon.

Out of stock

SKU: JEUG.FIR.005/9/23 Category: Tag:

Description

Uitgewer: HAUM-Literêr

Eerste uitgawe derde druk 1988

Sagteband met gekleurde glansvoorblad, Effense kraakmerke op voorblad, maar boek is in skoon toestand,

Omslagontwerp: Alida Carpenter

Skaars boek