Gode, helde en konings: Middeleeuse Ierse verhale / Karel Schoeman

R70.00

Gode, helde en konings is die hooffigure in die verhale wat Karel Schoeman hier versamel en uit Iers vertaal het: liefdesgeskiedenisse, veldslae, skeepsreise, wapenfeite en besoeke aan die towerland is die onderwerpe.

Hierdie verhale het tussen die agtste en die tiende eeu na Christus in hul huidige vorm ontstaan. Soos Schoeman in sy voorwoord opmerk, is dit “letterkunde wat meer as duisend jaar oud is – die oudste volkstaalletterkunde in Wes-Europa”.

Out of stock

SKU: FIKSIE.SUS.001/5/18 Category:

Description

Uitgewer:  Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe in hierdie vorm 1975

Toestand: Hardeband met stofomslag, ou bib boek met stempels en “afgeskryf” stempels orals boek egter nog stewig en inhoud soos nuut

Vertaal: Deur Karel Schoeman