Goue fluit, my storie is uit : verhale en raaisels vir kinders /Rode, Linda

R220.00

GOUE FLUIT, MY STORIE IS UIT gee kinders wat ‘n paar jaar gelede na die bekroonde GOUE LINT, MY STORIE BEGINT SE stories geluister het, die kans om – boek op die skoot – n skat van Afrikaanse stories en verse te verken.

Out of stock

SKU: JEUG.BAR.032/9/8/24 Categories: ,

Description

Tafelberg

Eerste uitgawe, eerste druk 1988

Hardebandboek in mooi splinternuwe toestand

Met illustrasies en bandontwerp deur Alida Bothma