Haas Das raak weg / Louise Smit

R90.00

Die tweede titel oor die geliefde nuusleser van Diereland, Haas Das, en sy assistent, Piet Muis, asook al die ander skreeu-snaakse karakters. Maar hierdie keer het daar ’n paar nuwe sluwe karakters bygekom wat sorg vir groot drama en spanning – veral toe Haas Das wegraak.

Out of stock

SKU: KIN.BOK.006/10/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2007

Sagteband boek splinternuut en skoon

Illustrasies Tanja Joubert