Hande klap vir Afrika / Pieter Pieterse

R120.00

Waar die Caprivi buidel maak aan die hoofstroom van die Kwando-rivier, het Pieter Pieters en sy Ingilsman nou hulle laaste staning gemaak. Die Spookhuis is vasgebou in ‘n grasdak-oopplanhuis met biesiemure, en daarnaas ‘n reusegroentetuin en drupbesproeiing.

‘n Plesierige maar alte gevaarvolle werf is dit. Kwandohond moet sy “landgoed” deel met ‘n woeste likkewaan en ‘n duikerrammetjie wat sy lyf hond hou. En olifante en seekoeie respekteer maar moeilik ‘n mens se woning as dié reg in hulle paadjie uit die rivier gebou is…

Moleste met bure en diere, dikkedensies met indoenas en mede-stamlede maak van Hande klap vir Afrika ‘n baldadige leeservaring.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ALG.001/1/24; FIKSIE.KLE.015/21/1/21 Category:

Description

Human & Rousseau

Tweede uitgawe 2007

Sagteband soos in splinternuut