Helde met hoewe: Bokkie / Juliette Whelpton

R140.00

Hierdie is die tweede verhaal in die Helde met Hoewe reeks: die storie van Bokkie, die legendariese perd van genl. Koos de la Rey, soos vertel uit die perd se bek.

“n Pragtige oorspronklike verhaal, sensitief en met deernis geskryf.” ~ Professor Fransjohan Pretorius

2 in stock (can be backordered)

SKU: JEUG.GRO.(NUUT)008-011/3/24 Category:

Description

Groep 7 Drukkers & Uitgewers

Eerste druk 2015

Sagteband boek nuut aangekoop