Description
Groep 7 Uitgewers en Drukkers
Eerste druk 2017
Sagteband nuut aangekoop
Bedanking aan prof Fransjohan Pretorius en Jackie Grobler vir voorstelle aangaande historiese korrektheid.
R140.00
Hierdie is Dapper se storie, die derde verhaal in die Helde met Hoewe-boekreeks. Net soos met Fleur en Bokkie, word die gebeure tydens die Anglo-Boereoorlog vanuit general Louis Botha se manjifieke Boerperd, Dapper se oogpunt vertel.
Die reeks is opgedra aan al die onbesonge perdehelde waarvan 500 000 tydens die oorlog gesterf het, is geskiedkundig korrek en geskik vir lesers van 9 tot 99.
Kom deel in die interessante inligtingsbrokkies, gedigte en liedere sodat jy sing-sing saam in die hoefspore, deur die stof van die verlede, vir Dapper, Malperd, Rooibok Generaal en die ander helde kan volg.
Heldereeks bestaan uit drie boeke:
Fleur
Bokkie
Dapper
3 in stock (can be backordered)
Groep 7 Uitgewers en Drukkers
Eerste druk 2017
Sagteband nuut aangekoop
Bedanking aan prof Fransjohan Pretorius en Jackie Grobler vir voorstelle aangaande historiese korrektheid.