Horrelpoot / Eben Venter

R150.00

Horrelpoot is die verhaal van Marlouw en sy lewensveranderende reis. Op ’n reënerige nag in Australië ontvang hy ’n oproep van sy suster met die versoek om haar seun te gaan haal ‘uit daardie donderse land.’

‘n Uitstekende, ontstellende roman wat ‘n besondere impak gaan hê op die literêre toneel in Suid-Afrika.” –

Louise Viljoen

1 in stock

SKU: FIKSIE.1701/2012; FIKSIE.SON.061/11/16 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste druk 2006

Toestand: Sagteband in goeie en skoon toestand